Michael Rooker

Michael Rooker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 April 1955 (1955-04-06)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Rooker (gebore 6 April 1955) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Henry: Portrait of a Serial Killer (1986), Slither (2006), Guardians of the Galaxy (2014), en Guardians of the Galaxy Vol. 2 (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy